‘Kersfees in September’ by DF Malherbe

Hoërskool D.F. Malherbe se Kersfees-musiekspel sal vandeesweek tot 16 Desember in die skoolsaal gehou word. Heel agter staan Arné van Heerden en William Vermaak. Voor is Karla Müller, Monise Parazee, Anje Barkhuizen, Erin-Ann Meyer, die Baaise akteur
Hoërskool D.F. Malherbe se Kersfees-musiekspel sal vandeesweek tot 16 Desember in die skoolsaal gehou word. Heel agter staan Arné van Heerden en William Vermaak. Voor is Karla Müller, Monise Parazee, Anje Barkhuizen, Erin-Ann Meyer, die Baaise akteur

WANNEER ’n pa vir sy dogter gaan wys waar hy grootgeword het, vertel hy haar die storie van Kersfees in September.

Dís die storie van die skool se rugbykaptein, ’n meisie wat nie skaam is om haar geloof uit te leef nie, en ’n hoërskoolmusiekspel.

Hy is een van die cool ouens en sy ’n kloosterkoekie en wiskundeboffin wat ’n diep geheim met haar saamdra.

Die laaste ding wat hy sal wil doen, is om op haar verlief te raak. Maar die liefde werk nie met logika nie en saam word hul storie een waarmee ’n pa sy dogter kan inspireer.

Dié produksie, Kersfees in September – ’n Musiekblyspel, het vandeesweek by die Hoërskool D.F. Malherbe begin.

Dit word met die samewerking van Obed Produksies, die Human Hearts-stigting en LineOut Productions opgevoer en is tot 16 Desember in D.F. se skoolsaal te sien.

* Kaartjies kos R80 vir volwassenes en R40 vir leerders en pensioenarisse. Dit kan by Helen by die Westway-kafee gekoop word of skakel 041 365 0217.

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
Is social media doing more harm than good?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, our children are exposed and we can't protect them
49% - 4226 votes
Yes, but social media is part of the new reality
46% - 3917 votes
No, it's great for growing a child's world view
5% - 426 votes
Vote
USD/ZAR
14.05
0.0%
GBP/ZAR
19.67
0.0%
EUR/ZAR
17.10
0.0%
AUD/ZAR
11.03
0.0%
JPY/ZAR
0.13
0.0%
Gold
1,831.32
0.0%
Silver
27.45
0.0%
Palladium
2,929.64
0.0%
Platinum
1,256.50
0.0%
Brent Crude
68.28
+0.3%
Top 40
62,573
+1.4%
All Share
68,520
+1.4%
Resource 10
71,474
+2.1%
Industrial 25
86,856
+0.9%
Financial 15
12,711
+1.1%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo