Rabieratels-jeugtak hou jaarlikse Afrikaansweek

< Hier staan Mariolette Homan en Megan Whittal by Divan Barnard wat sy talente met die leerders gedeel het. Hy het meer vertel oor die Boere-konsertina en die Engelse konsertina.                      Foto:VERSKAF
< Hier staan Mariolette Homan en Megan Whittal by Divan Barnard wat sy talente met die leerders gedeel het. Hy het meer vertel oor die Boere-konsertina en die Engelse konsertina. Foto:VERSKAF

DIE Hoërskool Andrew Rabie ATKV Rabie-ratels-jeugtak het vanjaar ’n baie besige Afrikaansweek aangebied.

Deur die loop van die week het leerders tydens pouses sokkies gehou en op Afrikaanse musiek gedans en die matrieks is bederf met ’n bottel water waarop ’n idioom oor water voorgekom het.

Divan Barnard, een van die onderwysers, het tydens ’n saalbyeenkoms, wat deur die ATKV-lede gehou is, die leerders vertel van die geskiedenis van die Boere-konsertina en Engelse konsertina.

Afri-koekedoortjie is gehou en die leerders moes die aarde uitbeeld met ’n kolwyntjie. Hulle het ook bromsang en rymklets geniet

Die Engelse leerders het ook ywerig aan die idioom- en spelkompetisie deelgeneem.

Die week is op ’n hoë noot afgesluit met ’n optrede van die musiekgroep Adam in die saal.

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
Who do you think is going to win the 2020 US election?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Biden is going to take it
47% - 7527 votes
It's four more years for Trump
53% - 8645 votes
Vote
ZAR/USD
16.19
(-0.10)
ZAR/GBP
21.11
(-0.12)
ZAR/EUR
19.19
(-0.12)
ZAR/AUD
11.55
(-0.13)
ZAR/JPY
0.15
(-0.14)
Gold
1901.55
(+0.01)
Silver
24.57
(+0.10)
Platinum
902.03
(+0.40)
Brent Crude
41.85
(-1.66)
Palladium
2378.04
(+0.61)
All Share
55339.58
(+0.99)
Top 40
50692.28
(+0.83)
Financial 15
10790.70
(+3.99)
Industrial 25
74905.70
(+1.05)
Resource 10
52561.57
(-0.49)
All JSE data delayed by at least 15 minutes morningstar logo