‘Sout water in krane’

SO pas is die aankondiging gemaak en volgens Ugu is dit die rede vir die swak water voorsiening die afgelope naweek “Sout water in krane”.

‘n Reën meter waar ons al die jare woonagtig is, gebruik ek as aanduidingvan die hoeveelheid reën wat on gekry het, want dit was by my ‘n instelling en dit was vir my belangrik wat ons kan dit met ander gebiede verglyken sien hoe dit soms wissel. Die volgende syfers vertel ‘n storie.

Uvongo

2008 - 1 315mm

2009 - 1 426mm

2010 - 851mm

2011 - 1 407mm

2012 - 1 756mm

2013 - 1 522mm

2014 - 935mm

2015 - 567mm (Januarie – Oktober)

Ten spyte van belowende wolke, blitse, sterk winde en donderweer is die reënval nie na wense of is die ‘n nagevolg van die suid-pool se drie grade waarskuwing (of was dit dalk 30 grade?). Oor groot dele van SA heers dieselfde toestandemaar ek sien ook nie dat ons kerke spesiale bid dae vir reën reel nie.

Abrie Spies

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
Is social media doing more harm than good?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, our children are exposed and we can't protect them
49% - 5992 votes
Yes, but social media is part of the new reality
45% - 5502 votes
No, it's great for growing a child's world view
5% - 633 votes
Vote
Rand - Dollar
14.19
-0.4%
Rand - Pound
19.88
-0.1%
Rand - Euro
17.12
-0.3%
Rand - Aus dollar
10.92
+0.0%
Rand - Yen
0.13
-0.5%
Gold
1,811.10
-0.2%
Silver
26.78
-0.8%
Palladium
2,838.00
-0.8%
Platinum
1,203.00
-0.9%
Brent Crude
69.32
+1.1%
Top 40
59,667
-3.0%
All Share
65,375
-3.0%
Resource 10
68,446
-4.5%
Industrial 25
81,762
-2.4%
Financial 15
12,441
-1.6%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo