­Thank you for Afrikaans pages

Dear Editor

On behalf of many Afrikaans speaking residents on the South Coast I would like to express our sincere gratitude for availing an Afrikaans page in your newspaper.

All three prolific Afrikaans writers are blessed with a high standard of eloquence: well informed, sharp wit, good humour and spiritually pure and uplifting.

Allow me to respond in a letter of appreciation to Oom Kallie’s collum of two weeks ago.

Beste Oom Kallie,

Baie dankie vir n baie insiggewende stukkie stiltetyd, naamlik “Kairostyd” in die Fever van ‘n tydjie gelede.

U weeklikse bydrae in geestelike voedsel is van ‘n besondere gehalte.

Tereg noem u dat spyt altyd te laat kom:

*Esau het sy eersgeboortereg vir ‘n bord lensiesop verkwansel. Hy het daarna begeer om berou te mag hê - ongelukkig te laat.

*Koning Saul was ongehoorsaam en impulsief en het direkte bevele van God geïgnoreer. Sy berou was te laat - in wanhoop het hy sy eie lewe geneem.

*Selfs die ryk man het in die hel spyt gehad, want hy wou iemand vind om sy familie te waarsku om hulle tot God te bekeer.

Elke mens op aarde het ‘n eersgeboortereg om deur sonde-insig God se genade in Christus tot redding daadwerklik aan te neem en te bely. Mag elkeen oor hierdie saak ernstig besin, want Christus waarsku dat Hy terugkom op ‘n tyd wanneer mense dit nie verwag nie.

GROETE IN CHRISTUS

Tap Kruger

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
When assisting your child with remote learning this year, did you:
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Follow the school's comprehensive sexuality education (CSE) curriculum?
13% - 203 votes
Adjust the CSE curriculum to suit the family's morals?
24% - 362 votes
Ignore the schools CSE programme and do your own teaching?
63% - 949 votes
Vote
ZAR/USD
15.44
(-1.33)
ZAR/GBP
20.59
(-1.43)
ZAR/EUR
18.43
(-1.11)
ZAR/AUD
11.35
(-0.69)
ZAR/JPY
0.15
(-1.06)
Gold
1781.69
(-0.26)
Silver
22.53
(-0.40)
Platinum
968.00
(+0.47)
Brent Crude
47.90
(0.00)
Palladium
2370.62
(-2.03)
All Share
57091.89
(-1.26)
Top 40
52375.50
(-1.22)
Financial 15
11158.56
(-3.62)
Industrial 25
78965.65
(-1.16)
Resource 10
52703.42
(-0.19)
All JSE data delayed by at least 15 minutes morningstar logo