4x4 Uitdaging in Elandsriviervallei gehou

Wringkrag, kilowatt en bestuursvernuf is wat nodig is om deel te neem aan die The Meadows 4x4 uitdaging in die Elandsriviervallei.           Foto:verskaf
Wringkrag, kilowatt en bestuursvernuf is wat nodig is om deel te neem aan die The Meadows 4x4 uitdaging in die Elandsriviervallei. Foto:verskaf

Viertrek-avontuurlustiges word genooi om ’n Punt-tot-Punt 4x4 uitdaging in die Elandsriviervallei op die plaas The Meadows mee te maak.

“Dit is nie net wringkrag en kilowatt wat getoets gaan word nie, maar ook bestuursvernuf. So, dit gaan ’n interessante dag wees,” sê Donovan Whitehead, eienaar van die plaas The Meadows.

Die uitdaging is ’n uitstappie vir families en vriende en daar is kampeerplek sowel as ’n gastehuis vir diegene wat langer in die vallei wil agterbly. Ontbyt sowel as ’n braai word aangebied op die plaas en daar is ’n kontantkroeg.

Die Punt-tot-Punt 4x4 uitdaging word op Saterdag, 5 Mei gehou en die plaas is sowat 30km in die Elands- riviervallei vanaf die vulstasie by Rocklands.

Tiger Wheel & Tyre Moffett on Main is betrokke by die dag se 4x4 uitdagings en daar is goeie pryse wat gewen kan word.

Die uitdagings is geskik vir gewone 4x4 voertuie, maar vereis uitdagende bestuursvernuf. Gemodifi-seerde klim-en-klouter-voertuie is ook welkom.

Inskrywings om deel te neem aan die uitdaging is R350 per voertuig en R50 per passasier. Insrywings sluit 30 April.

  • Vir meer inligting of om in te skryf bel Donovan Whitehead 082 458 9699 of Sunelle Whitehead 082 458 9580 of e-pos TheMeadows4x4@gmail.com
We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
Would you choose to continue working from home after the coronavirus lockdown if given the option?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, it's much better for me
40% - 6548 votes
No ways! I can't wait to get back to the office
12% - 1918 votes
A mixture of both would suit me best
48% - 7899 votes
Vote
USD/ZAR
14.61
(0.0)
GBP/ZAR
20.02
(0.0)
EUR/ZAR
17.37
(0.0)
AUD/ZAR
11.13
(0.0)
JPY/ZAR
0.13
(0.0)
Gold
1,743.98
(0.0)
Silver
25.25
(0.0)
Platinum
1,204.50
(0.0)
Brent Crude
62.95
(-0.4)
Palladium
2,641.93
(0.0)
All Share
67,191
(+0.2)
Top 40
61,459
(+0.3)
Financial 15
12,123
(+0.8)
Industrial 25
87,544
(+0.1)
Resource 10
68,608
(+0.2)
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo