Afgetrede vereer vir rol in gemeenskap

=Senior Burger van die Jaar, Marietjie van der Walt met haar toekenning.                    Foto: VERSKAF
=Senior Burger van die Jaar, Marietjie van der Walt met haar toekenning. Foto: VERSKAF

Die insette wat ’n afgetrede burger, Marietjie van der Walt van Uitenhage, vir die gemeenskap verrig het oor die laaste klompie jare, het haar die gesogte Senior Burger van die Jaar-toekenning besorg.

Sy het dit ontvang tydens ‘n gala-geleent-heid wat deur die “Golden Oldies” fondsinsamelingklub van Port Elizabeth gehou is in die Summerstrand Hotel. Toekennings is in verskeie kategorieë aan senior burgers gemaak.

Van der Walt was die oorkoepelende wenner. Sy het ook ’n toekenning ontvang as die Senior Burger van die Jaar in die kategorie 70 tot 79 jaar.

Die projekte wat sy sedert haar aftrede in Addo en later in Uitenhage onderneem het was deurslaggewend in haar aanwys as Senior Burger van 2015.

Van der Walt was die dryf agter die stigting van ‘n nuwe VLV oggendtak op Uitenhage, Carpe Diem. Die rede vir die stigting was om vroue met skoolgaande kinders die ge-leentheid te bied om soggens by aktiwiteite van die verenig-ing betrokke te raak.

Van der Walt het die inisia-tief geneem op aandrang van die destydse President van die VLV Kaapland, Erika Lubbe, wat haar kommer uitgespreek het oor die dalende ledetal en sluit van takke as gevolg van veroudering van taklede.

Die aanmoediging en ondersteuning van die Middelland-Sirkelpresident, Lynette Martin, het Carpe Diem met Van der Walt as voorsitter die lig laat sien.

Die tak groei steeds en het by die jaarlikse Sirkelonferensie op Willowmore die meeste pryse verower!

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
Is social media doing more harm than good?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, our children are exposed and we can't protect them
49% - 4437 votes
Yes, but social media is part of the new reality
46% - 4104 votes
No, it's great for growing a child's world view
5% - 457 votes
Vote
USD/ZAR
14.06
+0.1%
GBP/ZAR
19.72
+0.3%
EUR/ZAR
17.13
+0.2%
AUD/ZAR
11.05
+0.2%
JPY/ZAR
0.13
+0.1%
Gold
1,831.32
0.0%
Silver
27.45
0.0%
Palladium
2,929.64
0.0%
Platinum
1,256.50
0.0%
Brent Crude
68.28
+0.3%
Top 40
62,573
+1.4%
All Share
68,520
+1.4%
Resource 10
71,474
+2.1%
Industrial 25
86,856
+0.9%
Financial 15
12,711
+1.1%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo