ATKV Edik-tak het onlangs gospelsangers in Uitenhage vereer tydens ‘n glansryke geleentheid in die Allanridge-gemeenskapsaal. Seredeal “Shaggy” Scheep-ers, voormalig van Freshly Ground, was die gaskunstenaar. Seredeal het sy talent as klawerbordspeler in Uitenhage geslyp en is vereer vir sý bydrae tot gospelmusiek. Legendes soos Toerie Goliath en Andrew Magnie is ook vereer. Gaste was dit eens dat dit ‘n historiese geleentheid was en het ATKV Edik-tak bedank vir die inisiatief.
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
ZAR/USD
15.29
(-0.52)
ZAR/GBP
21.24
(-0.12)
ZAR/EUR
18.29
(-0.11)
ZAR/AUD
11.81
(-0.08)
ZAR/JPY
0.14
(-0.10)
Gold
1700.44
(+0.04)
Silver
25.20
(+0.16)
Platinum
1128.01
(+0.31)
Brent Crude
69.67
(+3.93)
Palladium
2329.95
(+0.62)
All Share
68271.19
(+0.78)
Top 40
62788.64
(+0.87)
Financial 15
12759.80
(+0.67)
Industrial 25
87613.31
(-0.32)
Resource 10
70801.78
(+2.36)
All JSE data delayed by at least 15 minutes