Bekende sangers by radiostasie se verjaardag

LuisterFM raak twee jaar oud en dit beteken dat daar hierdie naweek behoorlik fees ge- vier gaan word by Londtpark sportklub in die Baai.

Dié partytjie skop om 18:00 af met sangers soos Nicholis Louw en Snotkop. Die hekke maak al 16:00 oop. Saterdag maak die hekke 09:00 oop en behalwe vir kunstenaars soos Irene-Louise van Wyk, Dirk van der Westhuizen en Deon Groot sal daar baie ander aktiwiteite wees vir die hele gesin se vermaak.

Die dag begin met ’n damestee om 09:00 met Annelisa Weiland, of dan Hilda van 7de Laan, as die spesiale gas is.

Vir die manne is daar uitstallings van motors, oud en nuut sowel as XWE rofstoei.

Sondag is dit Erfenisdag én Braaidag en die vure gaan hoog brand om dié dag ordentlik te vier. Van sosaties, skilpadjies tot skaapkop is op die spyskaart en Manie Jackson sal die fees afsluit.

Kaartjies is R80 per dag of R180 vir die hele naweek as jy dit voor Vrydag by Westway Cafe, Despatch Deli of die Cuyler Butchery koop. By die hekke sal ‘n dagkaartjie jou R100 en ‘n naweekkaartjie jou R200 kos.

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
Would you choose to continue working from home after the coronavirus lockdown if given the option?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, it's much better for me
40% - 7021 votes
No ways! I can't wait to get back to the office
12% - 2052 votes
A mixture of both would suit me best
48% - 8445 votes
Vote
USD/ZAR
14.60
(+0.1)
GBP/ZAR
20.04
(+0.0)
EUR/ZAR
17.35
(-0.0)
AUD/ZAR
11.09
(-0.2)
JPY/ZAR
0.13
(-0.2)
Gold
1,725.24
(-0.5)
Silver
24.76
(-0.3)
Platinum
1,169.90
(-0.4)
Brent Crude
63.28
(+0.5)
Palladium
2,682.65
(+0.1)
All Share
66,390
(0.0)
Top 40
60,673
(0.0)
Financial 15
12,144
(0.0)
Industrial 25
86,617
(0.0)
Resource 10
67,175
(0.0)
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo