Bekendes in slaghuisbedryf vier 60ste troudag

=Pat en Juliana Moore oud- bekendes in die plaaslike slaghuisbedryf vier vandag hulle 60ste huweliksherdenking.Foto:VERSKAF
=Pat en Juliana Moore oud- bekendes in die plaaslike slaghuisbedryf vier vandag hulle 60ste huweliksherdenking.Foto:VERSKAF

Die Moore-egpaar wat as jong getroudes in 1959 hul eerste slaghuis oopgemaak het, se fondasie vir ’n suksesvolle besigheid was net so sterk soos hul belofte om ’n sukses van hul huwelik te maak.

Pat en Juliana Moore vier vandag hulle 60ste huweliksherdenking. En hul slaghuis, Moore’s Meats se deure is nogsteeds oop. Dié familieslaghuis word nou besit en beman deur die egpaar se seuns Alan en Peter Moore.

Pat en Juliana se paaie het in 1955 op Uitenhage gekruis en twee jaar later, op 5 Oktober 1957, het hulle die knoop deurgehak in die NG Uitenhage Moedergemeente-kerk.

Die Moore-egpaar se eerste slaghuis was Van Riebeeck Slagtery en in 1966 open hulle Garden Butchery in Bubbslaan. Gedurende 1985 verskuif hulle na Moore’s Meats waar die slaghuis nou nog is.

Na die egpaar se uittrede uit die slaghuisbe-dryf verhuis hulle na Jeffreysbaai, maar in 2013 besluit hulle om weer terug te keer na hulle “tuisdorp”.

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
Would you choose to continue working from home after the coronavirus lockdown if given the option?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, it's much better for me
40% - 6594 votes
No ways! I can't wait to get back to the office
12% - 1936 votes
A mixture of both would suit me best
48% - 7934 votes
Vote
USD/ZAR
14.61
(0.0)
GBP/ZAR
20.02
(0.0)
EUR/ZAR
17.37
(0.0)
AUD/ZAR
11.13
(0.0)
JPY/ZAR
0.13
(0.0)
Gold
1,743.98
(0.0)
Silver
25.25
(0.0)
Platinum
1,204.50
(0.0)
Brent Crude
62.95
(-0.4)
Palladium
2,641.93
(0.0)
All Share
67,191
(+0.2)
Top 40
61,459
(+0.3)
Financial 15
12,123
(+0.8)
Industrial 25
87,544
(+0.1)
Resource 10
68,608
(+0.2)
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo