Brandwag klop HTS Drostdy op Stellenbosch

;Brandwag se senter Henco Pieterse val hier aan met die bal onder die arm. Hy is aangewys as die speler van die wedstryd tydens Brandwag se kragmeting teen HTS Drostdy in die Maties Steinhoff kompetisie op Stellenbosch.             Foto:KAREN PIENAAR
;Brandwag se senter Henco Pieterse val hier aan met die bal onder die arm. Hy is aangewys as die speler van die wedstryd tydens Brandwag se kragmeting teen HTS Drostdy in die Maties Steinhoff kompetisie op Stellenbosch. Foto:KAREN PIENAAR

Die o.19A-rugbyspan van Brandwag Hoërskool het hul seisoen op ‘n skitternoot afge-sluit toe hulle tydens die Steinhoff Maties-rugbytoernooi op Stellenbosch vir HTS Drostdy (Worcester) in die hoofwedstryd verslaan het.

Die Brandwag het met 19-10 gewen.

Die Uitenhage-span het met ‘n sterk eindpoging gekom en hulle kan baie trots voel op hul sege oor die sterk span van Drostdy.

Buitesenter Henco Pieterse van Brandwag is aangewys as speler van die wedstryd.

Puntemakers vir Brandwag: Drieë - Donavan Stevens (2), Henco Pieterse. Doelskoppe - Kieren Donley (2).

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
When a Covid-19 vaccine for under 16's becomes available, will you be taking your children to get it?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, immediately!
38% - 4009 votes
I'll wait to see how others respond
26% - 2736 votes
No, I don't think they need it
36% - 3868 votes
Vote
ZAR/USD
15.29
(-0.52)
ZAR/GBP
21.24
(-0.12)
ZAR/EUR
18.29
(-0.11)
ZAR/AUD
11.81
(-0.08)
ZAR/JPY
0.14
(-0.10)
Gold
1700.44
(+0.04)
Silver
25.20
(+0.16)
Platinum
1128.01
(+0.31)
Brent Crude
69.67
(+3.93)
Palladium
2329.95
(+0.62)
All Share
68271.19
(+0.78)
Top 40
62788.64
(+0.87)
Financial 15
12759.80
(+0.67)
Industrial 25
87613.31
(-0.32)
Resource 10
70801.78
(+2.36)
All JSE data delayed by at least 15 minutes morningstar logo