Brandwag matrieks vier puik uitslae

;Altesaam vyf 2015-matrieks van Hoërskool Brandwag het sewe onderskeidings elk behaal. Hier vier hulle dit elk met ’n glas druiwesap (van links is) Cecil-John Hamman (85,6%), Clifford Bartman (88%), Elrike Hugo (89,4%), Chanté Kennedy (86,1%) en Chan
;Altesaam vyf 2015-matrieks van Hoërskool Brandwag het sewe onderskeidings elk behaal. Hier vier hulle dit elk met ’n glas druiwesap (van links is) Cecil-John Hamman (85,6%), Clifford Bartman (88%), Elrike Hugo (89,4%), Chanté Kennedy (86,1%) en Chan

Met 5 leerders wat elk 7 onderskeidings en 13 matrieks wat A gemiddeldes verwerf het, het Hoërskool Brandwag se 2015-klas weereens bewys Brandwag is die top Afrikaanse hoërskool in sy omgewing.

Die klas van 2015 het gesamentlik 156 A-vaksimbole behaal.

Brandwag se slaagsyfer is 99,4% (162 uit 163) en dié skool spog ook met 74,7% van die 2015-matrieks wat toelating tot graadstudie verkry het terwyl 24,7% toelating tot diplomastudie behaal het.

Brandwag se toppresteerder is hoofmeisie Elrike Hugo met 7 A’s en ’n gemiddeld van 89,4%. Elrike is ook die 2015 Dux-leerder en het in elke kwartaal van haar hoërskoolloopbaan die nommer 1 posisie beklee. Sy gaan begin vanjaar met B.Sc. by die Universiteit van Stellenbosch. Hoofseun en rugbykaptein Stefan Janse van Vuuren het 4 A’s en ’n ge-middeld van 80,1%.

Twee van Brandwag se toppresteerders gaan vanjaar medies studeer. Hulle is Clifford Bartman (Universiteit van Pretoria) en onderhoofseun Kevin Higgs (Universiteit van Kaapstad).

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
When assisting your child with remote learning this year, did you:
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Follow the school's comprehensive sexuality education (CSE) curriculum?
0% - 0 votes
Adjust the CSE curriculum to suit the family's morals?
0% - 0 votes
Ignore the schools CSE programme and do your own teaching?
0% - 0 votes
Vote
ZAR/USD
15.17
(+0.07)
ZAR/GBP
20.33
(-0.08)
ZAR/EUR
18.13
(-0.05)
ZAR/AUD
11.21
(-0.23)
ZAR/JPY
0.15
(-0.17)
Gold
1808.98
(-0.01)
Silver
23.18
(+0.03)
Platinum
952.00
(-0.65)
Brent Crude
47.75
(-1.52)
Palladium
2381.32
(+1.08)
All Share
57923.69
(+0.31)
Top 40
53084.13
(+0.27)
Financial 15
11645.28
(+0.04)
Industrial 25
79993.34
(+0.20)
Resource 10
52790.93
(+0.35)
All JSE data delayed by at least 15 minutes morningstar logo