Covid-19-werkers in O-Kaap se kontrakte dalk nie hernu

Share your Subscriber Article
You have 5 articles to share every month. Send this story to a friend!
0:00
play article
Subscribers can listen to this article
Nomakhosazana Meth, LUR vir gesondheid in die Oos-Kaap.
Nomakhosazana Meth, LUR vir gesondheid in die Oos-Kaap.

SOU ’n derde vlaag van koronavirusinfeksies Suid-Afrika tref, sal die Oos-Kaapse gesondheidsdepartement dit dalk sonder die hulp van sowat 8 000 Covid-19-kontrakwerkers moet trotseer.

Dié kontrakwerkers, wat algemene gesondheidswerkers en verpleegpersoneel insluit, se kontrakte verstryk teen die einde van Maart. Hulle is verlede jaar aangestel om die virus te help bekamp, maar hul kontrakte kan volgens die provinsiale gesondheidsdepartement weens finansiële beperkings nie hernu word nie.

Teen Dinsdag was die Oos-Kaap se kumulatiewe koronavirusgevalle 194 445, waarvan 359 aktiewe gevalle is. Die provinsie se Covid-19-sterftes staan op 11 332, wat die naashoogste in die land is.

There’s more to this story
Subscribe to News24 and get access to our exclusive journalism and features today.
Subscribe
Already a subscriber? Sign in
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
As a child or as an adult, have you ever been a victim of bullying?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, at school
55% - 1844 votes
Yes, at work
17% - 568 votes
No, I've never experienced this
28% - 941 votes
Vote
USD/ZAR
14.22
(-0.7)
GBP/ZAR
19.85
(+0.2)
EUR/ZAR
17.12
(-0.2)
AUD/ZAR
11.06
(-0.2)
JPY/ZAR
0.13
(-0.1)
Gold
1,773.67
(-0.2)
Silver
25.90
(-0.3)
Platinum
1,223.50
(+1.6)
Brent Crude
66.77
(-0.3)
Palladium
2,823.50
(+1.5)
All Share
68,252
(-0.7)
Top 40
62,476
(-0.7)
Financial 15
12,361
(-0.7)
Industrial 25
88,500
(-1.0)
Resource 10
70,156
(-0.3)
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo