DP krieket klop Brandwag vierde keer in’n ry

<HTS Daniel Pienaar se 1ste krieketspan (voor van links) Azaad Fredericks, Cameron Williams en UB Timol. In die 2de ry is Luqmaan Sirkhotte, Robert de Beer, Heinrich Leibbrandt en Waylon du Plessis. Derde ry: Riandré van As, Dandré Voigt, Alex de Vries en Clewin Brown. Agter is Zaahidah Sirkhotte (tellinghouer), Steyn Koekemoer en Zarier Sirkhotte (afrigter).                   Foto:VERSKAF
<HTS Daniel Pienaar se 1ste krieketspan (voor van links) Azaad Fredericks, Cameron Williams en UB Timol. In die 2de ry is Luqmaan Sirkhotte, Robert de Beer, Heinrich Leibbrandt en Waylon du Plessis. Derde ry: Riandré van As, Dandré Voigt, Alex de Vries en Clewin Brown. Agter is Zaahidah Sirkhotte (tellinghouer), Steyn Koekemoer en Zarier Sirkhotte (afrigter). Foto:VERSKAF

HTS Daniel Pienaar se eerste krieketspan speel tans kookwaterkrieket en het Brandwag vir ’n vierde keer in ’n ry in ‘n reën-geaffekteerde wedstryd verslaan.

Brandwag het die loting gewen en verkies om eerste te kolf. Goeie boulwerk deur Daniel Pienaar se spinboulers het Brandwag beperk tot 136/8 in hulle 40 boulbeurte. Boulers wat uitgeblink het is Cameron Williams (8 boulbeurte, 3 paaltjies en 31 lopies); Azaad Fredericks (8 boulbeurte,1 paaltjie en 21 lopies).

DP se openingskolwers het vir ’n goeie afskop gesorg met ‘n 50 lopiesvennootskap. Reën het die spel tot ’n einde gebring met 69/1 na 16 boulbeurte vir DP.

DP het die wedstryd gewen op grond van ‘n superieure lopietempo.

In ander wedstryde het DP se tweede span Brandwag met 6 paal- tjies verslaan. DP se o.14-span verloor met twee paaltjies en die o.15-span klop Brandwag met ses paaltjies.

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
Who do you think is going to win the 2020 US election?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Biden is going to take it
46% - 6989 votes
It's four more years for Trump
54% - 8096 votes
Vote
ZAR/USD
16.18
(-0.08)
ZAR/GBP
21.20
(-0.04)
ZAR/EUR
19.16
(-0.09)
ZAR/AUD
11.56
(-0.10)
ZAR/JPY
0.15
(-0.17)
Gold
1910.70
(+0.32)
Silver
24.79
(+0.47)
Platinum
890.00
(+1.08)
Brent Crude
42.50
(+1.69)
Palladium
2390.99
(+1.28)
All Share
55320.17
(+0.96)
Top 40
50777.76
(+1.00)
Financial 15
10448.43
(+0.70)
Industrial 25
74918.45
(+1.06)
Resource 10
53339.63
(+0.99)
All JSE data delayed by at least 15 minutes morningstar logo