Handhaaf wen skaak en tennis in George

=Handhaaf se skaakspelers saam met onderwyser M. Swanepoel (links agter), Tiaan Meyer, Le-Roux Moggee en Andries Mellet. Voor is Wouter Keuler, Deon Slabbert en Zak van der Bank.                                                 Fotos:VERSKAF
=Handhaaf se skaakspelers saam met onderwyser M. Swanepoel (links agter), Tiaan Meyer, Le-Roux Moggee en Andries Mellet. Voor is Wouter Keuler, Deon Slabbert en Zak van der Bank. Fotos:VERSKAF

Laerskool Handhaaf se skaak en tennisspelers het aan die Hollard Eden Super Series in George deelgeneem en goed presteer.

Verskeie skole van regoor die hele land het deelgeneem aan hierdie toernooi wat oor drie dae gespeel is en beide die skaak sowel as die tennisspanne was die wenners van hulle afdelings.

In die skaak was Laerskool Blanco 3de met 23½ uit 49; George-Suid 2de met 29½ uit 49 en Handhaaf was die wenners met 33 uit 49.

Op die tennisbane was George-Suid 3de; Eversdal van Durbanville 2de met Handhaaf as die wenners.

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
As a child or as an adult, have you ever been a victim of bullying?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, at school
55% - 3562 votes
Yes, at work
17% - 1120 votes
No, I've never experienced this
27% - 1764 votes
Vote
USD/ZAR
14.25
(-0.4)
GBP/ZAR
19.85
(-0.5)
EUR/ZAR
17.14
(-0.5)
AUD/ZAR
11.05
(-0.0)
JPY/ZAR
0.13
(-0.5)
Gold
1,792.53
(+0.8)
Silver
26.46
(+2.4)
Platinum
1,208.98
(+1.7)
Brent Crude
66.57
(-0.7)
Palladium
2,888.50
(+4.5)
All Share
67,146
(+0.5)
Top 40
61,399
(+0.5)
Financial 15
12,126
(-0.3)
Industrial 25
86,735
(+0.3)
Resource 10
69,254
(+1.0)
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo