Inwoners van Despatch genooi om saam te bid

’n Gebedsbyeenkoms word op die laaste dag van November op Despatch gehou waar inwoners die geleentheid kan benut om enige tyd tussen 18:00 en 21:00 ’n draai by NGK Despatch-Suid te maak om te bid.

Inwoners kan kom en gaan soos dit hulle pas. Daar sal gedurende die drie ure wanneer die kerkdeure oop is, by tye voor- lesing gedoen word, as-ook samesang en die speel van rustige musiek. Koffie en tee sal beskikbaar wees in die kerksaal.

Sake op die dorp wat voorbidding geniet is onder andere werkskepping, eensame mense, geweld en opstandigheid, finansiële nood en misbruik van alkohol. Daar sal ook gebid word vir die droogtetoestande in die land en vir veilige paaie met die Desember-vakansie om die draai.

  • Vir meer inligting bel 041 933 3432.
We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
Is social media doing more harm than good?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, our children are exposed and we can't protect them
49% - 5820 votes
Yes, but social media is part of the new reality
45% - 5356 votes
No, it's great for growing a child's world view
5% - 612 votes
Vote
Rand - Dollar
14.13
-0.9%
Rand - Pound
19.86
-0.3%
Rand - Euro
17.06
-0.3%
Rand - Aus dollar
10.92
+0.5%
Rand - Yen
0.13
-0.0%
Gold
1,814.47
-1.3%
Silver
26.96
-2.4%
Palladium
2,859.51
-2.8%
Platinum
1,215.34
-2.0%
Brent Crude
68.55
+0.3%
Top 40
61,529
+0.3%
All Share
67,424
+0.3%
Resource 10
71,663
+1.5%
Industrial 25
83,756
-0.5%
Financial 15
12,642
-0.1%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo