
Laerskool Handhaaf se hoofleiers vir 2020 is (van links) Anrich Scheffer (hoofseun), Jayda Barendse (hoofmeisie), Kara Fourie (onderhoofmeisie) en Cameron Knoetze (onderhoofseun). Foto:VERSKAF
Laerskool Handhaaf se nuwe leiers