Nuutste in landbou by Sunland ekspo te sien

=Boere, nutsmanne- en vroue, tuiniers en die publiek word uitgenooi na ’n landbou-ekspo waar die nuutste produkte en gereedskap vir landbou en tuinwerk vanaf 26 tot 27 Februarie op Sunland vertoon word.                                               Foto: VERSKAF
=Boere, nutsmanne- en vroue, tuiniers en die publiek word uitgenooi na ’n landbou-ekspo waar die nuutste produkte en gereedskap vir landbou en tuinwerk vanaf 26 tot 27 Februarie op Sunland vertoon word. Foto: VERSKAF

Nuutste implimente en vernuftighede om landbou meer produktief aan te pak is eersdaags te sien by ’n landbou-ekspo in die pragtige Sondagsrivier-vallei.

Die CADEK Media se vierde Oos-Kaapse landbou ekspo, word dié keer op Sunlands, Addo gehou. Die ekspo ondersteun die plaaslike gemeenskap en word daarom ook aangebied op die terrein van Laerskool Sondags-rivier vanaf Vrydag, 26 Februarie tot Saterdag, 27 Februarie.

Uitstallers soos John Deere, Landini, Kubota, Izusu, Stihl, Turg-Ag, Vox Telecom, UD & Billson Trucks, Turfmaster en vele meer sal hulle nuutste trekkers en toerusting vertoon.

“Dié bedryfs-ekspo word goed ondersteun deur plaaslike boere en is ‘n vertoonvenster van die nuutste in Landbou. Die algemene publiek is baie welkom aangesien daar heelwat produkte is vir die nutsman, opsigter en tuinier,” sê Chris de Klerk, organiseerder van die Ekspo.

Boere kan ook aansoek doen om ’n spesiale funksie op Vrydag, 26 Februarie by te woon – maar hulle moet vinning registreer aange-sien plekke beperk is. Registreer aanlyn by www.agriworks.co.za/register.php

Die ekspo is oor die twee dae oop vanaf 09:00 tot 17:00. T

Toegang is R30 per persoon en kinders onder 16 jaar kan dit gratis bywoon. Kaartjies is beskikbaar by die hekke op die dag en daar is gratis en veilige parkering.

Uitstallers moet so gou moontlik hul staanplekke bespreek.

  • Besoek www.agriworks.co.za of bel 021 854 4700 vir meer inligting. (Sien ook p.3)
We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
As South Africa faces down the third Covid-19 wave, how are you keeping your family safe ?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Staying at home, isolating and being careful
20% - 548 votes
Sanitising and wearing masks when we go out
67% - 1887 votes
Going on as usual, we're not afraid of the virus
13% - 367 votes
Vote
Rand - Dollar
14.13
-0.0%
Rand - Pound
19.92
-0.0%
Rand - Euro
17.16
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.00
-0.0%
Rand - Yen
0.13
-0.0%
Gold
1,843.76
0.0%
Silver
27.42
0.0%
Palladium
2,894.50
0.0%
Platinum
1,229.50
0.0%
Brent Crude
68.71
+2.5%
Top 40
60,573
+0.6%
All Share
66,598
+0.7%
Resource 10
69,386
-0.1%
Industrial 25
83,277
+0.9%
Financial 15
12,685
+1.5%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo