Oosfees dié naweek propvol ‘lekker goed’

’n Oosfees word Saterdag by NGK Uitenhage-Oos gehou. Wat is Oosfees?

Gaan loer in want dit is ‘n geleentheid om die lente te vier, te lag, kuier en heerlike tradisionele basaarkosse te geniet.

’n Boerebrêkfis met koffie word vanaf 08:30 voorgesit. Vanaf 10:00 is dit tyd om ’n draai te maak by basaartafels met onder andere lekkergoed vir die kinders en die soettande, varsgebakte brood, vars groente, beskuit en natuurlik wie kan nou verby die pannekoek tafel loop sonder om te koop.

Vir die kleinspan is daar Lentekapperjolle met ’n springkasteel, vissies vang, inkleur en nog vele meer. Jaco de Villiers, nuwe omroeper op Luister FM Potpourri sal ook daar wees terwyl die Boereorkes van Jurie Basson musiek gaan maak.

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
When a Covid-19 vaccine for under 16's becomes available, will you be taking your children to get it?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, immediately!
37% - 2442 votes
I'll wait to see how others respond
26% - 1749 votes
No, I don't think they need it
37% - 2433 votes
Vote
ZAR/USD
15.09
(-0.16)
ZAR/GBP
21.02
(-0.23)
ZAR/EUR
18.22
(-0.19)
ZAR/AUD
11.62
(-0.25)
ZAR/JPY
0.14
(-0.54)
Gold
1734.50
(+0.02)
Silver
26.67
(+0.05)
Platinum
1186.51
(+0.42)
Brent Crude
64.40
(-2.56)
Palladium
2310.00
(+0.58)
All Share
66138.05
(-1.99)
Top 40
60754.30
(-2.11)
Financial 15
12200.05
(-1.09)
Industrial 25
86144.34
(-0.81)
Resource 10
67459.85
(-4.14)
All JSE data delayed by at least 15 minutes morningstar logo