Opening van ‘nuwe’ groot Kraaines

Kraaines eienaarsPhoto:
Kraaines eienaarsPhoto:

Kraaines Pet Warehouse op Despatch is nou die grootste troeteldierwinkel van sy soort in die Oos-Kaap.

Eienaar Danie Bothma is vir die afgelope 22 jaar in dié bedryf en beskik oor uitbegreide kennis van troeteldiere en voëls. Daarom help Danie graag en gee goeie raad oor troeteldiere sowel as siektes en kwale wat by troeteldiere voorkom. Hy het al menigmaal ook kliënte na-ure gehelp wat met ’n siek voël of troeteldier om hulp kom aanklop het.

Kraaines werk nou saam met omgewingsbewaring en owerhede en hou streng by die regulasies oor troeteldiere wat in die Oos-Kaap verkoop en aangehou mag word.

Daarom is Danie by magte om permitte uit te reik aan kliënte wat ’n troeteldier by Kraaines koop.

Kraaines is ’n paradys vir troeteldier lief- hebbers en net die plek om te gaan inloer om jou troeteldier te bederf of te laat pronk.

Om ’n troeteldier te hê beteken om elke dag goed na die dier om te sien. By Kraaines kry ’n mens byna alles wat nodig is om jou troeteldier te versorg en ’n goeie en gesonde lewe te bied. Dit sluit in kosse, aanvullers en medikasie vir visse, voëls, knaagdiere en natuurlik ook vir honde en katte.

Besigheidsure

Kraaines is op weeksdae oop van 08:00-18:00; Saterdae 08:00-16:00; Sondae - elke eerste & laaste Sondag van die maand 10:00-13:00.

Groot opening Saterdag

By Saterdag se opening van die nuwe Kraai-nes Pet Warehouse, sal daar verskeie promosie-items wees sowel as gelukkige pryse, afslagpryse en spesiale aanbiedinge.

Die amptelike opening is om 08:00 wanneer Danelle Bothma (9), die gesig van Kraaines, die lint gaan knip.

Die publiek word uitgenooi om die amptelike opening by te woon.

  • Navrae/Enquiries: 041 933 1987 of/or kraaines1@mweb.co.za
We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
As a child or as an adult, have you ever been a victim of bullying?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, at school
68% - 21 votes
Yes, at work
10% - 3 votes
No, I've never experienced this
23% - 7 votes
Vote
USD/ZAR
14.29
(+0.5)
GBP/ZAR
19.77
(+1.3)
EUR/ZAR
17.12
(+1.0)
AUD/ZAR
11.05
(+0.6)
JPY/ZAR
0.13
(+0.9)
Gold
1,778.21
(+0.8)
Silver
26.02
(+0.7)
Platinum
1,206.26
(+0.8)
Brent Crude
66.94
(+0.5)
Palladium
2,781.00
(+1.3)
All Share
68,699
(+1.3)
Top 40
62,898
(+1.3)
Financial 15
12,446
(+0.8)
Industrial 25
89,364
(+0.8)
Resource 10
70,350
(+2.2)
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo