Die Laerskool Handhaaf bied op 20 Augustus weer die Jacques-Loval Daniell skaaktoernooi vir laerskool-leerders aan. Die toernooi bestaan uit ‘n afdeling vir leerders van Graad 1 tot 3 en ‘n afdeling vir leerders van Graad 4 tot 7. Daar is 8 medaljes, baie prysgeld en hope gelukkige trekkings op die spel.
- Vir meer besonderhede kontak Mev E Swart by Tel 041 - 992 1423.