Vandale breek rugbyklubhuis en pawiljoen af

Share your Subscriber Article
You have 5 articles to share every month. Send this story to a friend!
0:00
play article
Subscribers can listen to this article
Marlon Booysen, ’n organiseerder vir die VF Plus, kyk na hoe die Sentrale-sportveld se pawiljoen wat nou die teiken van vandale is nadat die ou Swifts-klubhuis totaal vernietig is.                    Foto: Lulama Zenzile
Marlon Booysen, ’n organiseerder vir die VF Plus, kyk na hoe die Sentrale-sportveld se pawiljoen wat nou die teiken van vandale is nadat die ou Swifts-klubhuis totaal vernietig is. Foto: Lulama Zenzile

BINNE ’n jaar is ’n rugbyklub se fasiliteite in die Nelson Mandelabaai-metropool van elke pyp, kragdraad, kraan en hek gestroop.

In sy 23 jaar as opsigter van die Sentrale-sportveld op Kariega (Uitenhage) sê Hendrik Gouws het hy nog nooit so iets gesien nie.

Die sportveld, wat oor naweke wanneer derby-wedstryde hier gespeel word, al ’n inkomste van R70 000 gesien het, sal nou ’n paar miljoen rand moet hoes om weer toeskouers en rugbyspelers hier te kan verwelkom.

There’s more to this story
Subscribe to News24 and get access to our exclusive journalism and features today.
Subscribe
Already a subscriber? Sign in
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
As a child or as an adult, have you ever been a victim of bullying?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, at school
55% - 2384 votes
Yes, at work
17% - 741 votes
No, I've never experienced this
28% - 1209 votes
Vote
USD/ZAR
14.25
(-0.3)
GBP/ZAR
19.93
(+0.2)
EUR/ZAR
17.19
(+0.4)
AUD/ZAR
11.12
(+0.8)
JPY/ZAR
0.13
(-0.1)
Gold
1,771.49
(+0.0)
Silver
26.00
(+0.7)
Platinum
1,211.89
(+0.2)
Brent Crude
67.05
(+0.4)
Palladium
2,810.66
(-0.2)
All Share
67,946
(-0.2)
Top 40
62,176
(-0.2)
Financial 15
12,315
(-0.8)
Industrial 25
87,868
(-0.5)
Resource 10
70,049
(+0.4)
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo