‘Verklaar Oos-Kaap ’n rampgebied’

Share your Subscriber Article
You have 5 articles to share every month. Send this story to a friend!
0:00
play article
Subscribers can listen to this article

DIE westelike dele van die Oos-Kaap wat die afgelope sewe jaar in die greep van ’n nypende droogte gewikkel is, het gelei tot die versoek om die provinsie as ’n droogterampgebied te verklaar.

Die DA in die provinsie het dié versoek gerig aan die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, tydens ’n onlangse sitting van die wetgewer.

Retief Odendaal, skadu-LUR vir landelike ontwikkeling in die provinsie, sê die sewe jaar lange droogte het ’n negatiewe uitwerking op boere en in munisipaliteite waar water skaars is. Dit is veral die kommersiële en opkomende boere in die Sarah Baartman-, Chris Hani- en Amatole-distrik wat sukkel.

There’s more to this story
Subscribe to News24 and get access to our exclusive journalism and features today.
Subscribe
Already a subscriber? Sign in
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
As a child or as an adult, have you ever been a victim of bullying?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, at school
55% - 3498 votes
Yes, at work
17% - 1101 votes
No, I've never experienced this
27% - 1733 votes
Vote
USD/ZAR
14.29
(-0.1)
GBP/ZAR
19.85
(-0.5)
EUR/ZAR
17.15
(-0.4)
AUD/ZAR
11.02
(-0.3)
JPY/ZAR
0.13
(-0.1)
Gold
1,784.50
(+0.3)
Silver
26.03
(+0.7)
Platinum
1,195.00
(+0.5)
Brent Crude
66.57
(-0.7)
Palladium
2,816.50
(+1.9)
All Share
66,531
(-0.5)
Top 40
60,814
(-0.5)
Financial 15
12,091
(-0.6)
Industrial 25
86,034
(-0.5)
Resource 10
68,273
(-0.5)
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo