for subscribers

Vlieg hoog, val vry!

Share your Subscriber Article
You have 5 articles to share every month. Send this story to a friend!
Andrea Rautenbach tydens haar 11 000-voet valskerm-tandemsprong by Skydive Jeffreys Bay.  Foto: SKYDIVE JEFFREYS BAY: INLAS: Gerrit Rautenbach en Andrea Rautenbach na hulle eerste solo-valskermspronge by Skydive Mossel Bay. Foto: VERSKAF
Andrea Rautenbach tydens haar 11 000-voet valskerm-tandemsprong by Skydive Jeffreys Bay. Foto: SKYDIVE JEFFREYS BAY: INLAS: Gerrit Rautenbach en Andrea Rautenbach na hulle eerste solo-valskermspronge by Skydive Mossel Bay. Foto: VERSKAF

VALSKERMSPRING was hoog op Andrea Rautenbach van Despatch se lysie van dinge-om-te-doen-voor-my-dood, en toe sy haar eerste tandemsprong gedoen het, het sy geweet dit is iets wat sy op haar eie wil doen.

Haar entoesiasme was só aansteeklik dat haar ewe-avontuurlustige pa Gerrit nou saam met haar valskermkursusse doen.

Andrea sê sy het twee jaar gelede na Skydive Jeffreys Bay se web- tuiste gekyk en gedink dit is ervaring wat sy wil beleef. Intussen het die lewe gebeur en het sy te besig geraak om die groot sprong te neem, maar toe kom COVID-19.

There’s more to this story
Subscribe to News24 and get access to our exclusive journalism and features today.
Subscribe
Already a subscriber? Sign in
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
When a Covid-19 vaccine for under 16's becomes available, will you be taking your children to get it?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, immediately!
38% - 4026 votes
I'll wait to see how others respond
26% - 2745 votes
No, I don't think they need it
36% - 3877 votes
Vote
ZAR/USD
15.29
(-0.52)
ZAR/GBP
21.24
(-0.12)
ZAR/EUR
18.29
(-0.11)
ZAR/AUD
11.81
(-0.08)
ZAR/JPY
0.14
(-0.10)
Gold
1700.44
(+0.04)
Silver
25.20
(+0.16)
Platinum
1128.01
(+0.31)
Brent Crude
69.67
(+3.93)
Palladium
2329.95
(+0.62)
All Share
68271.19
(+0.78)
Top 40
62788.64
(+0.87)
Financial 15
12759.80
(+0.67)
Industrial 25
87613.31
(-0.32)
Resource 10
70801.78
(+2.36)
All JSE data delayed by at least 15 minutes morningstar logo