Waardevolle trapknop met seldsame storie

Share your Subscriber Article
You have 5 articles to share every month. Send this story to a friend!
0:00
play article
Subscribers can listen to this article
Aubrey Joubert (78) by die sierlike trapknop van gesnede hout, wat hy 43 jaar gelede uit ’n vlammehel gered het.                Foto:HEILIE COMBRINCK
Aubrey Joubert (78) by die sierlike trapknop van gesnede hout, wat hy 43 jaar gelede uit ’n vlammehel gered het. Foto:HEILIE COMBRINCK

’n Sierlike trapknop van gesnede hout, nou ’n kosbare versamelstuk, is al vir 43 jaar die stille getuie vir Aubrey Joubert (78) van die vlammehel wat een van Port Elizabeth se pragtigste geboue verswelg het.

Al wat hy kon red, was dié trapknop. Voordat dit op die vertoonkas van sy huis in Scheepershoogte op Uitenhage beland het, het dit eers 40 jaar lank diens as deurstop gedoen.

“Ek is seker dit is ’n enigste-in-sy-soort houtsneekuns-trapknop, want dit is spesiaal vir die indrukwekkende trappe van die Port Elizabeth Doeanehuis gemaak. Dit is ’n waardevolle artefak en vir seker ’n versamelaarsitem,” sê Joubert.

There’s more to this story
Subscribe to News24 and get access to our exclusive journalism and features today.
Subscribe
Already a subscriber? Sign in
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
As a child or as an adult, have you ever been a victim of bullying?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, at school
55% - 2390 votes
Yes, at work
17% - 742 votes
No, I've never experienced this
28% - 1213 votes
Vote
USD/ZAR
14.27
(-0.1)
GBP/ZAR
19.96
(+0.3)
EUR/ZAR
17.23
(+0.6)
AUD/ZAR
11.14
(+1.0)
JPY/ZAR
0.13
(+0.1)
Gold
1,768.44
(-0.2)
Silver
25.96
(+0.5)
Platinum
1,210.07
(+0.0)
Brent Crude
67.05
(+0.4)
Palladium
2,812.00
(-0.1)
All Share
67,883
(-0.3)
Top 40
62,140
(-0.3)
Financial 15
12,291
(-1.0)
Industrial 25
87,949
(-0.4)
Resource 10
69,862
(+0.1)
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo