Kaapstad – Oproeriges het Woensdagaand plaaswerkerhuise in De Doorns afgebrand nadat dié werkers glo gaan werk het, het Agri Wes-Kaap gesê.
Landbou.com berig dringende samesprekings word tussen die polisie en Agri Wes-Kaap gehou om die geweld in die De Doorns-omgewing in die Hexriviervallei te probeer beheer.
Porchia Adams, skakelbeampte, sê boere en die landbougemeenskap is nou keelvol vir kwaadstokers.
’n Onbekende aantal plaaswerkerhuise is na bewering deur oproeriges aan die brand gesteek omdat dié werkers glo gaan werk het.
Lees meer hier
Volg Nuus24 op Twitter