for subscribers

De Mistkraal Primêre Skool: Waarnemende hoof dol oor kinders

Share your Subscriber Article
You have 5 articles to share every month. Send this story to a friend!
Estelle Pietersen (regs) staan sedert Mei, verlede jaar, na die aftrede van jarelange skoolhoof Martie de Beer, aan die stuur van sake by die De Mistkraal Primêre Skool in Patensie. Sy word deur Juliana Ohlson bygestaan.Foto:MONIQUE BASSON
Estelle Pietersen (regs) staan sedert Mei, verlede jaar, na die aftrede van jarelange skoolhoof Martie de Beer, aan die stuur van sake by die De Mistkraal Primêre Skool in Patensie. Sy word deur Juliana Ohlson bygestaan.Foto:MONIQUE BASSON

AAN die einde van die kort grondpad – vol slote en dongas – staan ’n helderblou gebou met ’n ewe parmantige groen dak.

Dis omring deur reuseberge en lemoenboorde. Die vroegoggend-klanke van gelukkige kinders vul die lug. Slegs vir ’n oomblik word dit stil wanneer hul hande by die groot draadhek ontsmet word. Elke leerder dra ’n masker.

Óók hier word streng by die COVID-19 pandemieregulasies gehou.

There’s more to this story
Subscribe to News24 and get access to our exclusive journalism and features today.
Subscribe
Already a subscriber? Sign in
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
When assisting your child with remote learning this year, did you:
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Follow the school's comprehensive sexuality education (CSE) curriculum?
14% - 408 votes
Adjust the CSE curriculum to suit the family's morals?
24% - 712 votes
Ignore the schools CSE programme and do your own teaching?
63% - 1876 votes
Vote
ZAR/USD
15.20
(-0.25)
ZAR/GBP
20.40
(-0.01)
ZAR/EUR
18.42
(-0.06)
ZAR/AUD
11.29
(-0.13)
ZAR/JPY
0.15
(+0.06)
Gold
1835.48
(-0.24)
Silver
24.14
(+0.55)
Platinum
1061.00
(+3.78)
Brent Crude
48.78
(+0.95)
Palladium
2336.01
(+1.71)
All Share
59419.37
(+0.80)
Top 40
54500.04
(+0.61)
Financial 15
11646.83
(+2.17)
Industrial 25
79758.36
(+0.10)
Resource 10
57015.33
(+0.70)
All JSE data delayed by at least 15 minutes morningstar logo